Modulekode | OWR 880 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Studente sal onderrig word in aspekte van onderwysreg wat ‘n invloed het op die daaglikse aktiwiteite van die skoolhoof. Hierdie module maak gebruik van gevallestudie met betrekking tot insidente wat afspeel binne skoolkonteks. Ingesluit is menseregte, gelykheid en diskriminasie. Studente word opgelei om kennis van werksverhoudinge, SACE-gedragskode en internasionale vergelykende gevallestudies van toepassing op onderwys en reg te kan toepas. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App